Ware Vryheid episode artwork

EPISODE · Jul 21, 2024 · 3 MIN

Ware Vryheid

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Korintiërs 3:17,18 “Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.Wil jy graag vry van jou sondelas wees? Ek dink ons sal almal bitter graag vry wil wees. En die goeie nuus is dat dít juis om daardie rede is waarom Jesus na hierdie aarde toe gekom het. Om jou vry te maak.Hoe lyk die pad na vryheid? Nie in teorie nie, maar in die praktyk. Nie in ander mense se lewens nie, maar in joune? Komaan, hoe lyk dit eintlik? Wel, hier is God se beskouing van jou vryheid:2 Korintiërs 3:17,18 “Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.As jy jou vertroue in Jesus gestel het, het jy die Heilige Gees ontvang. Dit is dié mens, wat sy geloof uitleef, wat glo dat Jesus is wie Hy sê Hy is; dat Hy gesterf het om vir hul sondes te betaal, en dat Hy weer opgestaan het om aan hulle 'n nuwe, ewige lewe te gee. En waar die Gees van die Here is, daar is vryheid.Vryheid is dus nie iets waarvoor jy werk of wat jy vir jouself optower nie, dit is 'n gawe van God deur sy Teenwoordigheid in jou, elke minuut van elke dag vir die res van jou dae.En daardie vryheid skyn uit ons, as God se heerlikheid vir ander om te sien … terwyl Hy ons ruwe kante afskaaf, ons harte sag maak, ons nederig maak, ons genees, ons omvorm … terwyl Hy ons verander om soos Hy te wees.Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is. Dis goeie nuus.Want dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 21, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 3:17,18 “Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is. Wil jy graag vry van jou sondelas wees? Ek dink ons sal almal bitter graag vry wil wees. En die goeie nuus is d...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Ware Vryheid

0:00 3:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 21, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!