Wat Beteken Dit Vir Jou? episode artwork

EPISODE · Apr 13, 2025 · 2 MIN

Wat Beteken Dit Vir Jou?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMarkus 8:36 Wat help dit 'n mens tog om die hele wêreld as wins te verkry en sy lewe te verloor? Hoe kan jy 'n waarde op 'n menselewe plaas? Op die oomblik is daar immers meer as 8,1 miljard mense op hierdie aarde van ons. Dis nogal baie. So, hoeveel is net een mens werd as jy die sommetjies maak? Wel dit hang af. In sommige kulture heg mense baie minder waarde aan menselewe as ek en jy. Vir baie mense is 'n lewe voor geboorte niks werd nie. In howe word daar gereeld in skadevergoedingsake 'n geldelike waarde aan 'n lewe geheg. En dan word die waarde baie dikwels op die persoon se vermoë om finansies te genereer, gebaseer.Aan die anderkant, het mense oor die hele spektrum van geloofstelsels tot die gevolgtrekking gekom dat 'n menslike lewe intrinsieke waarde het. So, wat is 'n lewe werd?Nouja, wat is jóú lewe werd? Nie net vir vandag nie, maar vir alle ewigheid? Wat jy ook al glo, jy sal verseker baie, baie langer as net hierdie lewe voortleef – dis ‘n feit. Dit is presies wat Jesus belowe het. Hy het gesê:Markus 8:36 Wat help dit 'n mens tog om die hele wêreld as wins te verkry en sy lewe te verloor?Hoe jy jou lewe leef en of jy glo dat Jesus se offer aan die kruis God se vergifnis vir jou gekoop het, het alles te doen met waar en hoe jy jou ewigheid sal deurbring.Sommige mense spandeer hul hele lewe daaraan om rykdom, gerief, sukses en erkenning na te jaag - net om uit te vind dis vergeefs.Kan ek jou opreg vra ... hoe leef jy jou lewe? Want wat help dit 'n mens tog om die hele wêreld as wins te verkry en sy lewe te verloor?Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 13, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Markus 8:36 Wat help dit 'n mens tog om die hele wêreld as wins te verkry en sy lewe te verloor? Hoe kan jy 'n waarde op 'n menselewe plaas? Op die oomblik is daar immers meer as 8,1 miljard mense op hierdie aarde van ons. Dis nogal baie. So, hoeveel is net een mens werd as jy die sommetjies maak? Wel dit hang af. In sommige kulture heg mense baie minder waarde aan menselewe as ek en jy. Vir baie mense is 'n lewe voor geboorte niks werd nie. In howe word d...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wat Beteken Dit Vir Jou?

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 13, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!