EPISODE · Feb 20, 2023 · 1 MIN
Wat die Begroting kan doen, en nie kan doen nie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Woensdag lewer die Minister van Finansies die Begrotingsrede en dit belowe om ʼn interessante een te wees. Luister hierdie week na die Minuut vir meer oor wat ons kan verwag en hoe dit jou raak. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings bly my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wat die Begroting kan doen, en nie kan doen nie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.