Wat die drie gapings ons kan leer episode artwork

EPISODE · May 16, 2023 · 2 MIN

Wat die drie gapings ons kan leer

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

In Makro-ekonomie is daar drie belangrike identiteite wat die ekonomie in ewewig bring. Volgens hierdie siening moet investering gelyk wees aan spare, owerheidsbesteding gelyk aan belasting en uitvoer gelyk aan invoer. Deur daarna te kyk kan ons baie leer van wat met rentekoerse en die wisselkoers gaan gebeur. Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 16, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Wat die drie gapings ons kan leer

0:00 2:34

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on May 16, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!