EPISODE · Jun 23, 2022 · 2 MIN
Wat die inflasiekoers beteken vir volgende maand se repokoersbesluit
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons almal het geweet dat pryse gestyg het in Meimaand. Die brandstofprys het gestyg en voedselpryse was hoër en jy het dit eintlik al aan jou sak gevoel. Gister se Verbruikersprys-inflasiesyfer wys dat die koste van die gemiddelde verbruiker se mandjie goedere en dienste oor die afgelope jaar met 6,5% gestyg het. Die maandelikse styging van April tot Meimaand was 0,7%. Vir ekonome is die vraag wat die stygende inflasie beteken vir volgende maand se repokoersbesluit. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
Ready to play
Wat die inflasiekoers beteken vir volgende maand se repokoersbesluit
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.