EPISODE · May 26, 2023 · 2 MIN
Wat die MBK sê
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die repokoers is toe met nog 50 basispunte verhoog. Dit staan nou op 8,25%. As mens wonder of dit nodig is na inflasie in Aprilmaand bietjie laer was, en die ekonomie skaars groei, is dit nuttig om die Monetêre Beleidskomitee se media verklaring te lees. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wat die MBK sê
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.