EPISODE · Mar 28, 2024 · 1 MIN
Wat die repokoersbesluit beteken
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Monetêre Beleidskomitee het gister aangekondig dat die repokoers onveranderd bly. Hulle het ʼn aantal redes aangevoer hoekom daar steeds opwaartse druk op pryse is, vanaf die wisselvallige wisselkoers tot die impak van El Nino op voedselpryse. Hulle is nog nie oortuig dat die inflasiekoers aan die afneem is nie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wat die repokoersbesluit beteken
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.