EPISODE · Aug 8, 2025 · 3 MIN
Wat gaan aan dat hier niks aangaan nie? Amerikaanse ekonomie uitgawe
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die ou sê-ding is dat as Amerika nies kry die wêreld verkoue en op die oomblik is dit moeilik om te diagnoseer wat met Amerika aangaan. In hierdie episode wil ek graag praatoor hulle ekonomiese groeikoers, werkskepping, en inflasie. Dit alles is belangrik vir rentekoerse daar en hier.Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wat gaan aan dat hier niks aangaan nie? Amerikaanse ekonomie uitgawe
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.