EPISODE · Aug 4, 2023 · 1 MIN
Wat gaan aan met die rand?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Na ʼn goeie lopie die afgelope maand of wat het die rand-dollar wisselkoers oor die laaste drie dae weer verswak. Ek het toe my een kontak in valuta-verhandeling gevra wat aangaan. Dit het toe niks te doen met Julius Malema en Elon Musk nie, maar wel met sentiment oor ekonomiese groei in Sjina. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wat gaan aan met die rand?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.