Wat God Voorberei het vir Jou episode artwork

EPISODE · Oct 2, 2024 · 3 MIN

Wat God Voorberei het vir Jou

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Korintiërs 2:8,9 Nie een van die heersers van hierdie wêreld het hierdie wysheid geken nie. As hulle dit geken het, sou hulle nie die Here van die heerlikheid gekruisig het nie. Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet. Wanneer jy probeer om ‘n goeie lewe; ‘n lewe met integriteit en reinheid te leef, terwyl almal rondom jou skandelik optree - begin jy wonder, Is dit die moeite werd? Wel, is dit?Dietrich Bonhoeffer, 'n Duitse pastoor en teoloog, was veral bekend vir sy sterk weerstand teen Hitler se diktatuur en die afskuwelike boosheid - die volksmoord - waarmee hy weggekom het. Terwyl groot dele van God se kerk stilgebly het, was kerkleiers inderwaarheid medepligtig aan Hitler se boosheid, omdat hulle stilgebly het.Toe Bonhoeffer teen die boosheid in opstand kom, is hy deur die Gestapo gearresteer en het hy byna twee jaar in konsentrasiekampe deurgebring. Hy is daarvan beskuldig dat hy gekoppel word aan die komplot om Hitler te vermoor, en is op 9 April 1945 tydens die ineenstorting van die Nazi-regime, gehang. Nou vra ‘n mens jouself af: was dit die moeite werd?Die apostel Paulus vermaan in die eerste eeu die Korintiese kerk oor hulle wêreldse gesindheid:1 Korintiërs 2:8,9 Nie een van die heersers van hierdie wêreld het hierdie wysheid geken nie. As hulle dit geken het, sou hulle nie die Here van die heerlikheid gekruisig het nie. Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet.Tweeduisend jaar gelede het Jesus, soos Bonhoeffer, dapper opgestaan en teen die bose gepreek - iets wat Hom sy lewe gekos het. Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet.Wag vir God se geskenk wat Hy besig is om vir jou voor te berei. Dit is absoluut die moeite werd.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 2, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Korintiërs 2:8,9 Nie een van die heersers van hierdie wêreld het hierdie wysheid geken nie. As hulle dit geken het, sou hulle nie die Here van die heerlikheid gekruisig het nie. Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet. Wanneer jy probeer om ‘n goeie lewe; ‘n lewe met integriteit en reinheid te leef, terwyl almal rondom jou sk...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wat God Voorberei het vir Jou

0:00 3:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 2, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!