Wat het dit met die prys van eiers te doen? episode artwork

EPISODE · Oct 5, 2023 · 1 MIN

Wat het dit met die prys van eiers te doen?

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Gister kry ek ʼn WhatsApp foto gekry van ʼn pak van 60 eiers op ʼn rak vir R239,99. As R4 ʼn eier duur klink, doen gerus ʼn aanlyn soektog en jy kom vinnig agter dat jou naaste kruidenierswinkel se voorraad beperk is. Maar voordat jy sê dit klink soos uitbuiting, dink daaraan as vraag en aanbod in aksie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 5, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Wat het dit met die prys van eiers te doen?

0:00 1:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on October 5, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!