EPISODE · May 29, 2023 · 2 MIN
Wat het verlede week met die rand gebeur?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Saam met verlede week se repokoers besluit het daar iets ongewoon met die wisselkoers gebeur. Na die repokoersverhoging het die rand verswak. Dit is nie wat die handboek sê nie en die moeite werd om meer oor te praat. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die WU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wat het verlede week met die rand gebeur?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.