Wat hoor ons wanneer die Reserwebank praat? episode artwork

EPISODE · Jul 13, 2023 · 2 MIN

Wat hoor ons wanneer die Reserwebank praat?

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Die Goewerneur van die Reserwebank, Lesetja Kganyago was die afgelope week of wat oral in die media aangehaal. Daar is ʼn repokoersbesluit om die draai en volgens die media het hy dinge gesê soos die Reserwebank hoop die inflasiekoers gaan in die tweede helfte van die jaar verder daal. Ook dat rentekoersstygings gaan eindig, maar hy het nie gesê wanneer nie. Die vraag is, wat hoor ons wanneer die Reserwebank praat? Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 13, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Wat hoor ons wanneer die Reserwebank praat?

0:00 2:26

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on July 13, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!