Wat is die Doel? episode artwork

EPISODE · Dec 16, 2024 · 2 MIN

Wat is die Doel?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 5:1,2 As mense wat deur God vrygespreek is omdat ons glo, het ons nou vrede met God op grond van wat Jesus Christus ons Here gedoen het. Deur Jesus Christus het ons, deurdat ons glo, toegang verkry tot hierdie heerlike posisie van genade waarin ons ons nou bevind, en ons jubel vol verwagting oor die heerlikheid wat God aan ons gaan gee. (NLV) Waar kom die begrip "Kersfees" vandaan? Nouja, ons weet almal dat dié Kersfees wat ons deesdae vier, nie is wat God in gedagte gehad het nie. Maar as daar 'n God is, waarom het Hy vir Jesus, sy Seun, in ons wêreld in gestuur?Wat vandag gevier word, het niks met van die koms van Jesus in ons wêreld te doen nie. Vir sommige mense het dit 'n gekommersialiseerde gespog geword en dit is nie wat God in gedagte gehad het nie. Daar is talle mense wat glad nie eers Kersfees vier nie.Terwyl ons op pad is na hierdie jaarlikse viering van Kersfees, laat ons rustig saam God se plan ondersoek:Romeine 5:1,2 As mense wat deur God vrygespreek is omdat ons glo, het ons nou vrede met God op grond van wat Jesus Christus ons Here gedoen het. Deur Jesus Christus het ons, deurdat ons glo, toegang verkry tot hierdie heerlike posisie van genade waarin ons ons nou bevind, en ons jubel vol verwagting oor die heerlikheid wat God aan ons gaan gee. (NLV)Vir enigiemand wat in Jesus glo, is daar dié geskenk van God wat so wonderlik is, dat dit ons verstand te bowe gaan. Ten spyte van alles wat ons gedoen het, het ons nou, deur Jesus, toegang tot God. Ons het, deur Jesus, vrede met Hom. Ons kan die seën van sy genade, deur Jesus, geniet. En ons kan ons verheug in die sekerheid dat ons eendag, deur Jesus, in God se heerlikheid sal deel.Ons sal in die volgende paar dae meer hieroor uitbrei. Maar dink net solank aan wat daardie wonderlike nuus in jou omstandighede, in jou werklikheid beteken. Vrede. Genade. Seën. Vreugde. Hoop. Glorie. Jesus.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 16, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Romeine 5:1,2 As mense wat deur God vrygespreek is omdat ons glo, het ons nou vrede met God op grond van wat Jesus Christus ons Here gedoen het. Deur Jesus Christus het ons, deurdat ons glo, toegang verkry tot hierdie heerlike posisie van genade waarin ons ons nou bevind, en ons jubel vol verwagting oor die heerlikheid wat God aan ons gaan gee. (NLV) Waar kom die begrip "Kersfees" vandaan? Nouja, ons weet almal dat dié Kersfees wat ons deesdae vier, nie is wat God in g...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wat is die Doel?

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 16, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!