Wat is die Evangelie? episode artwork

EPISODE · May 24, 2021 · 1H 8M

Wat is die Evangelie?

from Radio Scriptura · host Radio Scriptura

00:00 Aanbieders: Jaco de Beer, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn, Jan-Louis Lee 02:50 Wat is die evangelie? (1 Kor 15, Gal 1:8-9) 12:22 Die slegte nuus - sondeval. (Genesis, Ef 2) 19:09 Ons kan onsself nie red nie. 28:12 Wat is die barmhartigheid van God? (Rom 3:21) 37:20 Hoe word ek regverdig voor God? 39:19 Wat is die rede waarom God my uit die dood opgewek het? (2 Kor 5:21) 45:35 Jesus se kruisiging het versoening tussen mens en God gebring. 48:04 Geloof (gawe van God) is die kanaal waardeur ons gered word. 48:59 Opdrag: glo die goeie nuus dat Jesus jou sonde op die kruis betaal het. 51:40 Waarvoor het God ons kom red? (Rom 6) 56:00 Wat is die implikasies van die evangelie? 59:49 Hoe lyk die dankbaarheidslewe van die gelowige? (1 Kor 2) "As iemand julle 'n evangelie verkondig in stryd met die wat julle ontvang het, laat hom 'n vervloeking wees!" (Gal 1:9)

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 24, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Wat is die Evangelie?

0:00 1:08:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 1 hour and 8 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on May 24, 2021.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!