Wat is die markwaarde van 'n liedjie? episode artwork

EPISODE · Nov 7, 2023 · 2 MIN

Wat is die markwaarde van 'n liedjie?

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Ek onderbreek vandag die ernstige ekonomiese nuus met ʼn storie uit die musiekbedryf. In 2021 het beleggers $5 miljard bestee om die regte tot ou liedjies te koop. So katalogus van liedjies genereer inkomste soos wat dit in advertensies gebruik word, tantieme wanneer dit oor radio gespeel word en oor stroomdienste geluister word. Nou lyk dit egter of die beleggers te duur betaal het en die ou rock-sterre al die pad bank toe lag. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en eweglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 7, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Wat is die markwaarde van 'n liedjie?

0:00 2:12

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on November 7, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!