EPISODE · Mar 18, 2024 · 1 MIN
Wat is die prys van geloofwaardigheid?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Minister van Finansies het verlede week aangekondig dat die sogenaamde Social Relief of Distress toelaag, die R350 Covid toelaag verhoog word tot R370 per maand. Dit is ʼn jammerte vir ons geloof in die Minister se onafhanklikheid van politieke druk. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wat is die prys van geloofwaardigheid?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.