EPISODE · Aug 9, 2023 · 2 MIN
Wat is die rand se "fair value" (nie R18,91 nie)
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Met die dat ek gister oor die wisselkoers en koopkragpariëteitsteorie gesels het en die rand asem ophou vir ʼn Amerikaanse rentekoers verhoging is dit ʼn lekker tyd om ander perspektiewe by te trek. Codera Analytics se Daan Steenkamp het onlangs twee interessante blog inskrywings oor die wisselkoers gemaak. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wat is die rand se "fair value" (nie R18,91 nie)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.