EPISODE · Jun 4, 2026 · 8 MIN
Wat is liefde vir jou?
from OFM · host OFM
Madeleen Steenkamp, ’n kliniese sielkundige van Bloemfontein, raak vandag aan die hartsnare met haar gesprek oor: Wat is liefde? Hoe jy liefde ervaar, kan heeltemal verskil van jou maat se behoeftes. En as daardie "gee-en-neem"-verhouding nie gebalanseerd is nie, gaan een van die maats afgeskeep voel en nie geliefd voel nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wat is liefde vir jou?
0:00
8:53
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of OFM?
This episode is 8 minutes long.
When was this OFM episode published?
This episode was published on June 4, 2026.
Can I download this OFM episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!