Wat Jesus Begeer episode artwork

EPISODE · May 29, 2025 · 2 MIN

Wat Jesus Begeer

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMarkus 6:30-32 Die apostels het na Jesus toe teruggekom en vir Hom alles vertel wat hulle gedoen en wat hulle die mense geleer het. Daar was baie mense wat gedurig gekom en gegaan het, sodat Jesus en sy dissipels selfs nie kans gehad het om iets te eet nie. Hy sê toe vir hulle: “Kom julle alleen saam na 'n stil plek toe en rus 'n bietjie.” Hulle het met 'n skuit na 'n stil plek toe vertrek waar hulle alleen kon wees. Ek dink nie een van ons het 'n lesing nodig oor die voordele van rus nie. Ja, ek praat van om 'n blaaskans van ons werk en besigwees te neem; om weg te kom en 'n bietjie “alleen-tyd" te hê. Maar as almal dit dan weet, hoekom leef so baie mense sulke tresvolle, betekenislose lewens?Ek het onlangs by die huis gekom na 'n internasionale reis vir die bediening van Christianityworks. Dit was 'n vlug van 15 uur, 'n agt uur verandering in die tydsone aan elke kant, vyf stede, nege dae van aanbieding van werkswinkels; praatjies; vergaderings en radio-onderhoude … dit was wonderlik, maar absoluut intens.Toe ek laat Vrydagmiddag by die huis aankom, het ek myself 'n langnaweek gegee om te herstel. Weet jy, ek het vroeër dae skuldig gevoel om 'n ekstra dag af te neem - en baie mense voel steeds so. Maar God weet ons kan nie vir altyd daardie soort pas volhou nie. Hy weet beslis!Markus 6:30-32 Die apostels het na Jesus toe teruggekom en vir Hom alles vertel wat hulle gedoen en wat hulle die mense geleer het. Daar was baie mense wat gedurig gekom en gegaan het, sodat Jesus en sy dissipels selfs nie kans gehad het om iets te eet nie. Hy sê toe vir hulle: “Kom julle alleen saam na 'n stil plek toe en rus 'n bietjie.” Hulle het met 'n skuit na 'n stil plek toe vertrek waar hulle alleen kon wees.Hoe jou werk ook al daar uitsien – dalk is jy afgetree en pas een of twee dae per week kleinkinders op, of dalk is jy besig met ’n ambisieuse loopbaan, of dalk is jy dag na dag by fisiese arbeid betrokke – ons moet almal rus. Luister asseblief na Jesus:“Kom julle alleen saam na 'n stil plek toe en rus 'n bietjie.”Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 29, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Markus 6:30-32 Die apostels het na Jesus toe teruggekom en vir Hom alles vertel wat hulle gedoen en wat hulle die mense geleer het. Daar was baie mense wat gedurig gekom en gegaan het, sodat Jesus en sy dissipels selfs nie kans gehad het om iets te eet nie. Hy sê toe vir hulle: “Kom julle alleen saam na 'n stil plek toe en rus 'n bietjie.” Hulle het met 'n skuit na 'n stil plek toe vertrek waar hulle alleen kon wees. Ek dink nie een van ons het 'n lesing nodig oor die v...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Wat Jesus Begeer

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 29, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!