EPISODE · Jan 28, 2021 · 27 MIN
Wat om te doen as 'n geliefde onverwags sterf
from Brandpunt · host Wynand Rossouw
So wat staan jou te doen wanneer jou geliefde uit die bloute sterf en jy onder al hierdie emosies nog al die reelings ook moet tref. Brandpunt het met Ds Braam Klopper N.G Predikant en Rou berader asook Elsabe Basilio mede eienaar van Grobelaars begrafnis ondernemers asook Erica Fitzgibbon Boedel prokureur gaan gesels oor die verloop van sake sou jy of n geliefde skielik te sterwe kom Brandpunt
Embed this episode
Ready to play
Wat om te doen as 'n geliefde onverwags sterf
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.