EPISODE · Jun 1, 2023 · 2 MIN
Wat ons by SA se 1980s skuldkrisis kan leer
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Gister het iemand my gevra hoe 'n skielike stop van kapitaalinvloei in die land sou lyk. So iets gebeur min en lyk elke keer anders, maar miskien kan Suid-Afrika se ervaring in die 1980's vir ons 'n paar leidrade gee rondom so krisis. Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wat ons by SA se 1980s skuldkrisis kan leer
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.