Wat ook al, Wanneer ook al, Waar ook al episode artwork

EPISODE · Apr 29, 2025 · 2 MIN

Wat ook al, Wanneer ook al, Waar ook al

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus 4:10-11 Derdens: God het aan elkeen van julle ’n genadegawe gegee. Met hierdie gawes moet julle mekaar dien sodat God se ryk genade deur julle na mekaar toe kan vloei. Het jy die gawe ontvang om te preek? Dan moet jy só preek dat Gód deur jou praat. Het jy die gawe ontvang om ander te dien? Doen dit met die krag en energie wat Gód gee. Só moet God verheerlik word deur dit wat Jesus Christus moontlik gemaak het. Aan Hom behoort alle heerlikheid en krag tot in alle ewigheid! Amen. (NLV) Dit is nie maklik om altyd die regte ding te doen nie. Om teen die stroom te swem, is harde werk. Jy wil net opgee, in 'n klein balletjie opkrul en wegkruip vir die wêreld.Ons het almal rus nodig, dis verseker; ‘n tydjie om net op ons eie te wees; weg van die druk en gewoel en gewerskaf van die daaglikse lewe. Geen e-pos, geen boodskappe, geen telefoonoproepe, net rus; hoe klink dit? Hemels nè?Maar die gevaar lê in die versoeking om heeltemal te onttrek. Ek verdien my rus. Los my net uit! Ek het lank genoeg na ander se pype gedans. Ek het genoeg opgeoffer. Maar as jy onttrek, hou jy op om jou Godgegewe gawes en vermoëns te gebruik om ander te help, te seën en aan te moedig.Miskien voel jy vandag 'n bietjie uitgebrand, so laat ek jou aanmoedig; laat ek jou bemagtig; laat ek jou so ‘n hupstootjie gee -  nie deur enigiets slims wat ek dalk kan sê nie, maar deur die lewende Woord van God.1 Petrus 4:10-11 Derdens: God het aan elkeen van julle ’n genadegawe gegee. Met hierdie gawes moet julle mekaar dien sodat God se ryk genade deur julle na mekaar toe kan vloei. Het jy die gawe ontvang om te preek? Dan moet jy só preek dat Gód deur jou praat. Het jy die gawe ontvang om ander te dien? Doen dit met die krag en energie wat Gód gee. Só moet God verheerlik word deur dit wat Jesus Christus moontlik gemaak het. Aan Hom behoort alle heerlikheid en krag tot in alle ewigheid! Amen. (NLV)Wat is jou talent? Wat is daardie idee, daardie vlammetjie wat God in jou hart geplaas het? Hy kan dit neem en kragtig gebruik. Wees gehoorsaam, wees oop, wees beskikbaar vir God, met ‘n bereidheid om te gaan en te doen wat God van jou vra. Want die res van ons het jou werklik nodig.Gebruik enige gawe wat Hy vir jou gegee het op 'n manier wat ander die beste sal dien.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 1 Petrus 4:10-11 Derdens: God het aan elkeen van julle ’n genadegawe gegee. Met hierdie gawes moet julle mekaar dien sodat God se ryk genade deur julle na mekaar toe kan vloei. Het jy die gawe ontvang om te preek? Dan moet jy só preek dat Gód deur jou praat. Het jy die gawe ontvang om ander te dien? Doen dit met die krag en energie wat Gód gee. Só moet God verheerlik word deur dit wat Jesus Christus moontlik gemaak het. Aan Hom behoort alle heerlikheid en krag tot in alle ewi...

NOW PLAYING

Wat ook al, Wanneer ook al, Waar ook al

0:00 2:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 29, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan Mail1 Petrus 4:10-11 Derdens: God het aan elkeen van julle ’n genadegawe gegee. Met hierdie gawes moet julle mekaar dien sodat God se ryk genade deur julle na mekaar toe kan vloei. Het jy die gawe ontvang om te preek? Dan moet jy só...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!