EPISODE · Apr 29, 2024 · 1 MIN
Wat Rassie en die Bokke vir Ekonomie gedoen het
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die NWU ken hierdie week ʼn ere-doktorsgraad in afrigtingswetenskap toe aan die Springbok afrigter Rassie Erasmus. Ek wil graag die week afskop deur te vertel wat het Rassie en die Springbokke vir ekonomie gedoen. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wat Rassie en die Bokke vir Ekonomie gedoen het
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.