Wat sal 'n inkomste-toelaag bereik? episode artwork

EPISODE · Jul 24, 2024 · 2 MIN

Wat sal 'n inkomste-toelaag bereik?

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Een van die voorstelle wat President Ramaphosa gemaak het namens die Regering van Nasionale Eenheid is dat hulle wil ondersoek instel na ʼn inkomste-toelaag vir werklose mense. Ten spyte van baie studies hieroor is ekonome nie eens oor wat so toelaag bereik nie. Ons stem meestal saam dat dit beter is om kontant te gee sonder voorwaardes, maar die impak van so toelaag op uitkomste soos werk-soek-aktiwiteit, kleinskaalse entrepreneurskap, verdere onderwys, of gesondheid verskil tussen studies. Die resultate van ʼn groot Amerikaanse studie wat fokus op gesondheidsuitkomste het almal so bietjie bekommerd. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 24, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Wat sal 'n inkomste-toelaag bereik?

0:00 2:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on July 24, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!