EPISODE · Jan 16, 2024 · 1 MIN
Wat sê die finfluencers?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die referaat wat ek en ʼn paar kollegas by SAFA lewer gaan oor Suid-Afrika se finfluencers. Hulle is sogenaamde influencers op TikTok wat finansiële raad gee. Ons het gekyk na hoe hulle raad ooreenstem of verskil met die beginsels uit die akademiese handboeke en selfhelp boeke. Die NWU Sakeskool is die hoofborg van Die Ekonomie Minuut
Embed this episode
NOW PLAYING
Wat sê die finfluencers?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.