Wat sê die vers?  1 Kor 4:20 episode artwork

EPISODE · Mar 21, 2023 · 34 MIN

Wat sê die vers? 1 Kor 4:20

from Radio Scriptura · host Scriptura

1 Korinthiërs 4:20 " .... want die koninkryk van God bestaan nie in woorde nie, maar in krag."  Wat bedoel Paulus met hierdie vers?  Daar is verkeie  maniere waarop hierdie teks misbruik word:   mense fokus op die woorde en die vertoon van talentvolle predikers, en verwar dit met die krag van die Heilige Gees.  Kan ons dan die krag van die Heilige Gees isoleer van die drie-eenheid, en Hom gelyk stel aan die krag van God?  En aan die ander kant steun mense soms slegs op dogma, eksegese en leerstellings om menseharte te verander. Hoe kan dit wees? Stel ons woord en krag teen mekaar op? Geloof is tog vertroue in Christus EN kennis van God. Maar wat is die krag dan waarvan Paulus hier skryf? Die evangelie van Christus is die krag van God tot redding vir elkeen wat glo.  God roep ons, en Hy roep ons deur Sy woord.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 21, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Wat sê die vers? 1 Kor 4:20

0:00 34:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 34 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on March 21, 2023.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!