Wat sê die vers?  1 Petrus 3:18-20 episode artwork

EPISODE · Feb 20, 2024 · 30 MIN

Wat sê die vers? 1 Petrus 3:18-20

from Radio Scriptura · host Scriptura

"Want Christus het ook eenmaal vir die sondes gely, Hy die Regverdige vir die onregverdiges, om ons tot God te bring — Hy wat wel gedood is na die vlees, maar lewend gemaak deur die Gees;  in wie Hy ook heengegaan en gepreek het vir die geeste in die gevangenis, wat eertyds ongehoorsaam was toe die lankmoedigheid van God een maal gewag het in die dae van Noag, onderwyl die ark gereed gemaak is, waarin weinig, dit is agt, siele deur water heen gered is;"  Wat is die konteks van hierdie teks?  Moet ons dit fisies, metafories of allegories beskou?  Gaan die teks oor lyding, vervolging en verdrukking? Wat is ons siening van Christus en verlossing in die ou testament?  Het Jesus homself fisies in die hel aan geeste gaan vertoon?  Wat is die troos vir gelowiges?

NOW PLAYING

Wat sê die vers? 1 Petrus 3:18-20

0:00 30:03

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 30 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on February 20, 2024.

What is this episode about?

"Want Christus het ook eenmaal vir die sondes gely, Hy die Regverdige vir die onregverdiges, om ons tot God te bring — Hy wat wel gedood is na die vlees, maar lewend gemaak deur die Gees;  in wie Hy ook heengegaan en gepreek het vir die geeste in...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!