Wat sê die vers? 1 Timótheüs 1:15 episode artwork

EPISODE · Mar 5, 2024 · 35 MIN

Wat sê die vers? 1 Timótheüs 1:15

from Radio Scriptura · host Scriptura

Paulus skryf vir die gemeente van Efese en gee vir Timótheüs pastorale riglyne van hoe die kerk van God moet funksioneer.  Hy belei in sy brief:   "Dit is 'n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word, dat Christus Jesus in die wêreld gekom het om sondaars te red, van wie ek die vernaamste is."  Van watter ongeloof praat die eks-fariseër Paulus hier?  Was Paulus dan nog 'n sondaar toe hy hierdie brief geskryf het?  Verseker, en dit is hoe nodig ons Christus en Sy verlossing daagliks het.   Himenéüs en Alexander is aan satan oorgegee, maar hoekom?   Hoe ernstig is dwaalleer en hoe affekteer dit die res van die gemeente se geestelike veiligheid?  Hoekom is dit deel van die kerk se opsig en tug teenoor die ongehoorsame lidmaat?  Hoe moet die herders dan die gemeente beskerm? 

NOW PLAYING

Wat sê die vers? 1 Timótheüs 1:15

0:00 35:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 35 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on March 5, 2024.

What is this episode about?

Paulus skryf vir die gemeente van Efese en gee vir Timótheüs pastorale riglyne van hoe die kerk van God moet funksioneer.  Hy belei in sy brief:   "Dit is 'n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word, dat Christus Jesus in die wêreld...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!