Wat sê die vers?  2 Kronieke 7:14 episode artwork

EPISODE · Jan 24, 2023 · 35 MIN

Wat sê die vers? 2 Kronieke 7:14

from Radio Scriptura · host Scriptura

Wat sê 2 Kronieke 7: 14 werklik?  "… en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid, en my teenwoordigheid opsoek en terugdraai van hulle verkeerde paaie, sal Ek self uit die hemel hulle hoor.  Ek sal hulle sonde vergewe en hulle land genees."  Watter volk is ter sprake?  Wat is die konteks, spesifieke periode en die verbondsgeskiedenis van die volk Israel se tyd?  Wat was die oproep tot die volk en waar moes dit sentreer?  Wat was die ou verbondsbelofte van God aan sy volk?  Is hierdie vers vir ons in die kerk geskryf?  Kan ons hierdie belofte vir onsself vat in die nuwe bedeling tydens rampe en krisisse?  

NOW PLAYING

Wat sê die vers? 2 Kronieke 7:14

0:00 35:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 35 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on January 24, 2023.

What is this episode about?

Wat sê 2 Kronieke 7: 14 werklik?  "… en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid, en my teenwoordigheid opsoek en terugdraai van hulle verkeerde paaie, sal Ek self uit die hemel hulle hoor.  Ek sal hulle sonde vergewe en...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!