Wat sê die Vers?  Fil 4:13 episode artwork

EPISODE · Nov 23, 2021 · 30 MIN

Wat sê die Vers? Fil 4:13

from Radio Scriptura · host Scriptura

Filippense 4 as hoofstuk het niks met ons fisiese vermoë te doen nie, maar wys eintlik na die nabyheid en teenwoordigheid van God in al ons omstandighede. God is die een wat ons in staat stel om Hom te verheerlik, en die krag lê nie in onsself om dinge te vermag omdat ons glo nie. 00:00 Wat sê die Vers episode 4 - Filippense 4:13 01:25 Filippense 4:10-18 05:30 Breë konteks van Filippense 10:00 Implikasie van vers 8 - rig julle gedagtes ... 11:13 Wat is die teendeel? 12:24 Klem op gebed 13:35 Waarna verwys 'krag' in vers 13? 15:55 Paulus het swaar gekry 16:26 Wie stel my in staat? 16:58 Vers 12 - onderrig in vergenoegdheid 19:07 God lig die las van ons skouers af 21:22 Hoe moet ons Fil 4:13 verstaan? 23:02 Heidelbergse kategismes Sondag 10: die voorsienigheid van God 25:03 Fil 4:7 ... in Christus Jesus 26:07 Heidelbergse kategismes Sondag 1: jou enigste troos in lewe en sterwe 28:45 Vers 14 - ons het mekaar nodig Teksverwysings Ps 23:4, 2 Kor 1:8, Ps 18:30, Heidelbergse kategismes Sondag 1 en 10

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 23, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Wat sê die Vers? Fil 4:13

0:00 30:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 30 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on November 23, 2021.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!