EPISODE · Apr 14, 2026 · 24 MIN
Wat sê die vers? Johannes 12:32
from Radio Scriptura · host Scriptura
"En Ek, as Ek van die aarde verhoog word, sal almal na My toe trek." Waaraan is Jesus se verhoging gekoppel? Trek Jesus "alle" mense na Hom toe? Hoeveel kan ons as mense bydra tot ons aangetrokkenheid tot God? Hoe verskil universalisme van die gereformeerde leer oor die uitverkiesing? En waarna verwys Jesus as Hy net voor hierdie gedeelte in vers 23 sê "Die uur het gekom dat die Seun van die mens verheerlik sal word…"? Waarin lê ons troos en hoop as gelowiges? Kan ons troos vind in die wete dat God alle ware gelowiges vir sy koninkryk uitverkies het voor die grondlegging van die aarde, en ons na Hom toe getrek het?
NOW PLAYING
Wat sê die vers? Johannes 12:32
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.