Wat sê die Vers?  Johannes 14:13-14 episode artwork

EPISODE · Feb 7, 2023 · 32 MIN

Wat sê die Vers? Johannes 14:13-14

from Radio Scriptura · host Scriptura

"En wat julle in my Naam vra, sal Ek doen, sodat die Vader deur die Seun verheerlik mag word.  As julle My iets in my Naam vra, sal Ek dit doen."   Gaan ons werklik ook wonderwerke doen soos wat Jesus op aarde gedoen het, of dui hierdie teks op die wil van God vir Sy kinders?   Wie se wil sal God uitvoer:   Syne of myne?   Misbruik ons die naam van die Here om ons wil te kry?  Hebreërs 4:  "Laat ons dan met vrymoedigheid die troon van genade nader, sodat ons ontferming en genade kan ontvang om op die regte tyd gehelp te word."

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 7, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Wat sê die Vers? Johannes 14:13-14

0:00 32:24

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 32 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on February 7, 2023.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!