Wat sê die vers?  Markus 16:16 episode artwork

EPISODE · Feb 6, 2024 · 34 MIN

Wat sê die vers? Markus 16:16

from Radio Scriptura · host Scriptura

Markus 16:16:  "Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word."  Is mens gered omdat jy gedoop is?  Moet jy gedoop word voordat jy gered kan word?  Wat is die bekeringsdoop en staaf hierdie teks dit werklik?  Wat hou die gereformeerde leer voor oor die kinderdoop, en vir wie is die sakrament gegee?  Hoekom doop ons kinders as geloof 'n vereiste tot redding is?  Wie beseël die doop?  Word ons geregverdig deur die doop of deur geloof?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 6, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Wat sê die vers? Markus 16:16

0:00 34:41

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 34 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on February 6, 2024.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!