Wat sê die Vers ? Mattheus 18:20 episode artwork

EPISODE · Oct 19, 2021 · 28 MIN

Wat sê die Vers ? Mattheus 18:20

from Radio Scriptura · host Scriptura

Scriptura se nuwe reeks handel oor skrifgedeeltes of Bybeltekste wat verkeerdelik of buite die ware konteks aangehaal en verstaan word. Die eerste episode fokus op die presiese betekenis en doel van Mattheus 18:20. 00:00  Wat sê die Vers 1:  Mattheus 18:20 00:39  Nuwe reeks 03:47  Mattheus 18:20 …want waar twee of drie in My naam byeen is, daar is Ek in hul midde." 04:20  Wat is die algemene begrip oor die vers? 11:00  Christene wat in die algemeen byeen kom, is nie dieselfde as erediens nie. 11:35  Wat is die konteks? 12:38  Konteks lê in vers 15-20  (2020 Vertaling) 13:42  Kerklike tug en kerkdissipline is die ware tema 16:42  Vers 15-17 gee agtergrond van kerklike tug 22:07  As 2 of 3, dit wil sê die ouderlinge, saamstem oor 'n tugsaak en 'n besluit neem, is dit bindend 24:33  Kwalifikasie – daaglikse lewe is nie erediens nie 25:19  Ps 121 Pelgrimslied – die Here is altyd by ons 26:34  Ons word opgeroep na die erediens in Ps 122:1  "Kom ons gaan na die huis van die Here…." Aanbieders:  Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn  

NOW PLAYING

Wat sê die Vers ? Mattheus 18:20

0:00 28:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 28 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on October 19, 2021.

What is this episode about?

Scriptura se nuwe reeks handel oor skrifgedeeltes of Bybeltekste wat verkeerdelik of buite die ware konteks aangehaal en verstaan word. Die eerste episode fokus op die presiese betekenis en doel van Mattheus 18:20. 00:00  Wat sê die Vers 1: ...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!