Wat sê die Vers?  Openbaring 3:20 episode artwork

EPISODE · Oct 22, 2021 · 34 MIN

Wat sê die Vers? Openbaring 3:20

from Radio Scriptura · host Scriptura

Openbaring 3:20 word dikwels verkeerdlik aangehaal, gepreek en verstaan. In hierdie teksvers roep Hy egter die kerk van Laodicéa op om te bekeer van hul louheid en sonde. 02:24  Algemene wanbegrip en misinterpretasie 06:09  Konteks van die boek 13:54  Brief is geskryf vir 'n geredde verbondsgemeenskap 21:30  Begronding – vers 19 oproep tot bekering 23:55  Historiese agtergrond van bruilofsmaal tussen Christus en sy bruid 26:04  Heiligmaking is 'n proses van daaglikse bekering waarby Christene aktief betrokke is 29:50  Slaggate oor besluitneming Aanbieders:   Jonker Venter, Marnix Boersema, Jaco de Beer, Jan-Louis Lee  

NOW PLAYING

Wat sê die Vers? Openbaring 3:20

0:00 34:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 34 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on October 22, 2021.

What is this episode about?

Openbaring 3:20 word dikwels verkeerdlik aangehaal, gepreek en verstaan. In hierdie teksvers roep Hy egter die kerk van Laodicéa op om te bekeer van hul louheid en sonde. 02:24  Algemene wanbegrip en misinterpretasie 06:09  Konteks van die boek...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!