EPISODE · Mar 14, 2023 · 34 MIN
Wat sê die vers? Psalm 37:4
from Radio Scriptura · host Scriptura
Die konteks van Psalm 37 wys dat ons nie moet fokus op en bekommer oor boosheid en kwaaddoeners nie, maar liewer ons fokus en vertroue op die Here moet plaas, want Hy sorg vir ons. Die hoof boodskap van Psalm 37:4 is nie eintlik die begeertes van jou eie misleidende hart nie, maar liewer dat God jou fokus moet wees, en dat jy jou in Hom moet verlustig in hierdie lewe. Wat is die geestelike vrug wat gebore word uit onreg en moeilike omstandighede? Gemeenskap en verbondenheid met God, ons Vader, is die ryke herstel wat ons geniet as ons Hom bo alles in ons lewe aanbid. God maak Sy begeertes joune.
NOW PLAYING
Wat sê die vers? Psalm 37:4
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.