Wat sê die vers?  Romeine 8:28 episode artwork

EPISODE · Apr 4, 2023 · 30 MIN

Wat sê die vers? Romeine 8:28

from Radio Scriptura · host Scriptura

Drie misverstande is onder bespreking oor Romeine 8:28. Sal alles altyd goed gaan met die kinders van God? Sal dit progressief beter en beter gaan hoe liewer en liewer ons God het? Nee, want die evangelie is nie goedkoop nie, en hoofstuk 8 van Romeine gaan eintlik oor lyding, beproewinge en verdrukking. Die lewe van 'n ware gelowige is 'n swaarkry proses. Genadiglik is ons reeds geregverdig in Christus se bloed, en daarom sal alles ten goede meewerk vir God se geliefdes. Ons swaarkry is die smal weg waarlangs God ons, deur Sy kragtige werk, in Sy koninkryk in bring - monorgisties. Hou moed, want die heerlikheid van die ewigheid is baie groter as die lyding wat gelowiges op aarde beleef.

NOW PLAYING

Wat sê die vers? Romeine 8:28

0:00 30:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 30 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on April 4, 2023.

What is this episode about?

Drie misverstande is onder bespreking oor Romeine 8:28. Sal alles altyd goed gaan met die kinders van God? Sal dit progressief beter en beter gaan hoe liewer en liewer ons God het? Nee, want die evangelie is nie goedkoop nie, en hoofstuk 8 van...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!