Skip to content
Wat sê die vers? Spreuke 29:18 episode artwork

Mar 24, 2026 28 min

Wat sê die vers? Spreuke 29:18

from Radio Scriptura Hosted by Scriptura

Wat is die konteks van Spreuke en hoekom het God dit vir ons gegee? Hoe moet ons dit lees en is die mistiese visioen of die moralistiese benadering korrek? Moet ons eers drome en visioene kry om die regte pad te volg? Wat is algemene misbruike van hierdie teks? Hoekom kyk ons verlossingshistories na hierdie teks? Wat dring ons tot gehoorsaamheid aan God? Waarom staan "bandeloosheid" teenoor "geseënd wees" in hierdie vers? Kan die wet vir ons 'n troos wees, en watter uitwerking het die woord van God op die samelewing?

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Wat sê die vers? Spreuke 29:18

0:00 28:19

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 28 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on March 24, 2026.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.