Wat Vernietig Jou Lewe? episode artwork

EPISODE · Mar 23, 2026 · 2 MIN

Wat Vernietig Jou Lewe?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 8:31-34 Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”Hulle het Hom geantwoord: “Ons is die nageslag van Abraham en was nog nooit iemand se slawe nie. Hoe kan jy sê: ‘Julle sal vry word’?”Jesus sê toe vir hulle: “Dít verseker Ek julle: Elkeen wat sonde doen, is 'n slaaf van die sonde.” Selfs die magtigste mense in die wêreld kan slawe van hul eie bose begeertes en van hul verkeerde motiewe wees. En dieselfde geld vir gewone mense soos ek en jy.J. Edgar Hoover, die eerste Direkteur van die FBI, het vir byna vyf dekades geweldige mag uitgeoefen. Maar onder sy rustige uiterlike het daar 'n diep onsekerheid en begeerte na mag gelê. Hy was obsessief oor sy openbare beeld. Hy het geheime lêers oor politici, aktiviste en selfs presidente gehou en dit gebruik om deur vrees en intimidasie sy posisie te beskerm.Hy het ander mense verdoem en vervolg vir hulle morele mislukkings, terwyl hy geweier het om sy eie verborge demone te konfronteer. Hy kon 'n nalatenskap van hervorming en integriteit nagelaat het. Maar, in plaas daarvan, het hy gesterf met ‘n nare reputasie van mag in die vorm van intimidasie, geheimhouding en vrees.Sonde verslaaf ons; of ons dit wil weet of nie. Ons dink nie aan onsself as slawe nie, maar dit verander nie die feit dat ons wel slawe is nie.Johannes 8:31-34 Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: "As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak."Hulle het Hom geantwoord: "Ons is die nageslag van Abraham en was nog nooit iemand se slawe nie. Hoe kan jy sê “Julle sal vry word'?"Jesus sê toe vir hulle: "Dit verseker Ek julle: Elkeen wat sonde doen, is 'n slaaf van die sonde.”Kom ons wees eerlik. Sonde maak ons slawe. Dit is ‘n feit; Jesus sê self so. Maar Jesus het gekom om ons vry te maak; om jou vry te maak. Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Johannes 8:31-34 Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” Hulle het Hom geantwoord: “Ons is die nageslag van Abraham en was nog nooit iemand se slawe nie. Hoe kan jy sê: ‘Julle sal vry word’?” Jesus sê toe vir hulle: “Dít verseker Ek julle: Elkeen wat sonde doen, is 'n slaaf van die sonde.” Selfs die magtigste mense in die wêreld kan sla...

NOW PLAYING

Wat Vernietig Jou Lewe?

0:00 2:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 23, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailJohannes 8:31-34 Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”Hulle het Hom geantwoord: “Ons is die...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!