Wat wys die aanwysers? episode artwork

EPISODE · Oct 14, 2024 · 1 MIN

Wat wys die aanwysers?

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Die afgelope week het die aanwysers in verskillende rigtings gewys en teen mekaar gewerk. Bekommernis oor die oorlog in die midde-ooste het die Brent ru-olieprys laat styg, maar daarna het die gedaal as gevolg van bekommernis oor die wêreldwye vraag. Steenkool se prys het gestyg al was die markte nie te vrede met die Sjinese stimuluspakket nie. En as gevolg van die sterker dollar was die goudprys swakker. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 14, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Wat wys die aanwysers?

0:00 1:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on October 14, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!