EPISODE · Mar 4, 2024 · 2 MIN
Wat wys die aanwysers?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Verlede week is daar ʼn hand vol aanwysers bekend gemaak waarop mens ʼn oog moet hou. Dit sluit in Absa en die Buro se Aankopebestuurdersindeks, asook nuwe voertuigverkope in Februarie. Daar was ook handelsbalanssyfers en kredietverlening aan die privaatsektor. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wat wys die aanwysers?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.