Wat wys die aanwysers? episode artwork

EPISODE · Mar 11, 2024 · 2 MIN

Wat wys die aanwysers?

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Ek het so deur die loop van verlede week ʼn paar belangrike aanwysers bespreek. Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die vierde kwartaal van verlede jaar net net ʼn resessie vermy, maar in die eerste kwartaal van hierdie jaar lyk dinge nie veel beter nie en sakevertroue is gedemp. Daar was darem nog ʼn paar stukkies nuus wat dinge toelig. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 11, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Wat wys die aanwysers?

0:00 2:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on March 11, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!