EPISODE · May 6, 2024 · 1 MIN
Wat wys die aanwysers?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek het Vrydag genoem dat die Amerikaanse Fed hulle beleidskoers onveranderd gelaat het en Jerome Powell het aangedui dat hy dink hulle beleid is inkrimpend genoeg. Vrydagaand se indiensname data het toe ook gewys dat hulle werkskeppingskoers verlangsaam het in April. Daar was ook ander interessante aanwysers die afgelope week. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wat wys die aanwysers?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.