EPISODE · May 20, 2024 · 1 MIN
Wat wys die aanwysers?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
As jy vra hoe dit met die ekonomie gaan is dit nie maklik om te sê goed of sleg nie. Uit die buiteland was daar die afgelope week goeie nuus oor Amerikaanse inflasie. Hier in Suid-Afrika lyk dit of dit die eerste kwartaal swaar gegaan het, maar beter in die tweede kwartaal. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wat wys die aanwysers?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.