Watse geheime van jou lyf is sigbaar in jou bloed? episode artwork

EPISODE · Apr 21, 2026 · 8 MIN

Watse geheime van jou lyf is sigbaar in jou bloed?

from OFM · host OFM

Pulane gesels met Marna Albertyn oor “Live Blood Analyses” en wat hulle alles in jou bloed kan raaksien. Is jou onverklaarbare moegheid of algehele lam-en-tam gevoel iets waarop jy sukkel om antwoorde te kry? Jy was al by meer as een dokter, en dit voel steeds nie of julle agter die kap van die byl kan kom nie… Dan het jy dalk iets soos parasiete of kandida waarvan jy nie eens weet nie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 21, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Watse geheime van jou lyf is sigbaar in jou bloed?

0:00 8:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM?

This episode is 8 minutes long.

When was this OFM episode published?

This episode was published on April 21, 2026.

Can I download this OFM episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!