EPISODE · Mar 13, 2024 · 2 MIN
Watter raad kan ons vir beleidmakers gee?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Professors en kommentators sê gereeld dat ekonomiese hervormings dringend nodig is. Maar het ons beleidmakers soos die Reserwebank, Tesourie, die Departement van Handel en Nywerheid, of selfs die President, nog raad nodig? Ek was gister by ʼn LEAP werkswinkel in Stellenbosch oor die invloed wat ekonomiese geskiedenis navorsing op beleid kan hê en daar wat ʼn hele paar interessante perspektiewe. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Watter raad kan ons vir beleidmakers gee?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.