Watter Soort Buurman is Jy? episode artwork

EPISODE · Apr 18, 2024 · 2 MIN

Watter Soort Buurman is Jy?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailDeuteronomium 22:1,2 Jy mag jou nie blind hou wanneer jy 'n verdwaalde bees of skaap van jou volksgenoot sien nie. Jy moet dit na hom toe terugvat. As hy nie naby jou bly nie of as jy hom nie ken nie, moet jy die dier na jou huis toe vat, en dit moet daar bly tot hy dit kom soek. Dan moet jy dit vir hom teruggee. Bure het 'n snaakse manier om jou geduld te beproef. Of dit nou 'n blaffende hond, boomwortels onder die heining, sigaretrook of 'n grensgeskil is, om 'n goeie buurman te wees, kan nogal 'n uitdaging wees.Ons het ongetwyfeld almal al in daardie moeilike situasies foute gemaak. Maar alhoewel dit baie belangrik is om die vrede te bewaar, het God 'n veel hoër roeping op ons, as bure.Deuteronomium 22:1,2 Jy mag jou nie blind hou wanneer jy 'n verdwaalde bees of skaap van jou volksgenoot sien nie. Jy moet dit na hom toe terugvat. As hy nie naby jou bly nie of as jy hom nie ken nie, moet jy die dier na jou huis toe vat, en dit moet daar bly tot hy dit kom soek. Dan moet jy dit vir hom teruggee.Nee, wag nou Berni, ek is nie bewus daarvan dat my bure osse of skape aanhou nie! Maar onlangs het 'n koerier 'n rekenaarskerm in 'n kartondoos langsaan afgelewer, en omdat my buurvrou nie tuis was nie, het hy dit net daar buite in die reën gelos. Toe ek dit sien, het ek uitgehardloop, en nogal nat geword, maar ek het daarin geslaag om die afgelewerde item te red, waaroor my bure baie dankbaar was. Dit het my niks gekos nie, maar dit was vir my buurvrou baie werd.Die kern van die saak is dat ons geroep word om bedag te wees op ons bure. Nie net om die vrede te bewaar nie, maar om proaktief te wees, om uit ons pad te gaan vir hulle. Want daardie soort praktiese hulp is 'n kragtige getuienis van die liefde van ons God, van wie ons getuig dat ons in Hom glo. Dis reg! Moenie die volgende keer anderpad kyk as jy sien dat jou buurman se bees of skaap los is nie. Maak seker dat jy dit na sy eienaar terugneem.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 18, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Deuteronomium 22:1,2 Jy mag jou nie blind hou wanneer jy 'n verdwaalde bees of skaap van jou volksgenoot sien nie. Jy moet dit na hom toe terugvat. As hy nie naby jou bly nie of as jy hom nie ken nie, moet jy die dier na jou huis toe vat, en dit moet daar bly tot hy dit kom soek. Dan moet jy dit vir hom teruggee. Bure het 'n snaakse manier om jou geduld te beproef. Of dit nou 'n blaffende hond, boomwortels onder die heining, sigaretrook of 'n grensgeskil is, om 'n goei...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Watter Soort Buurman is Jy?

0:00 2:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 18, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!