Wees Bereid om 100% te Gee episode artwork

EPISODE · Dec 11, 2025 · 3 MIN

Wees Bereid om 100% te Gee

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGalasiërs 2:19-20 ...ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê. Hoe gewillig is jy om ‘n kortpad te kies wanneer dit kom by die dingetjies wat jy elke dag moet doen; jou werk, of die versorging van jou kinders, of wat ook al jou spesifieke verpligtinge is. Sien jy 'n geleentheid en dink jy: Ek wonder of ek daarmee kan wegkom?In 1986, by die Tsjernobil-kernkragsentrale in Oekraïne, het ingenieurs 'n toets op Reaktor No. 4 uitgevoer om kragverlies te simuleer. Om die spoed van die proses te verhoog, het hulle ‘n kortpad gekies: hulle het die belangrikste veiligheidstelsels gedeaktiveer; hulle het nie die standaardprosedures gehoorsaam nie en die waarskuwingstekens geïgnoreer.Die proses het inderdaad vinnig plaasgevind. Binne sekondes het die reaktor ontplof. Twee werkers is onmiddellik dood; dosyne van die nooddienswerkers is aan stralingsiekte dood; meer as 300 000 mense is ontwortel en daar was wydverspreide langtermyn-gesondheidseffekte, insluitend kanker, geboortedefekte en geestesversteurings. Alles omdat mense kortpaaie geneem het!'n Hele klomp mense in hierdie wêreld bely dat hulle in God wat sy Seun, Jesus, na hierdie wêreld gestuur het, glo. Maar kom ons wees eerlik, om Jesus te volg en om ons lewens te leef soos Hy syne geleef het, is harde werk. En met die gevolg dink baie mense by hulleself: waarmee kan ek wegkom? Watter kortpaaie kan ek vat? Die apostel Paulus, se houding is heeltemal anders:Galasiërs 2:19-20 ...ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê.Jy sien, Paulus was bereid om 100% te gee. Wat is jou ingesteldheid? Wil jy voortdurend kortpad kies, of is jy 100% oorgegee?...ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my leweDis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 11, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Galasiërs 2:19-20 ...ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê. Hoe gewillig is jy om ‘n kortpad te kies wanneer dit kom by die dingetjies wat jy elke dag moet doen; jou werk, of die versorging van jou kinders, of wat ook al jou spesifieke verpligtinge is. Sien jy 'n geleen...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wees Bereid om 100% te Gee

0:00 3:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 11, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!