Wees Bereid om Leerbaar te Wees episode artwork

EPISODE · Oct 1, 2025 · 2 MIN

Wees Bereid om Leerbaar te Wees

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Korintiërs 12:8,9 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.”. Hou jy daarvan om uitgedaag te word? So ‘n bietjie, solank dit my net nie ongemaklik laat voel nie. Ons gee nie om vir so 'n bietjie fisiese, intellektuele of emosionele uitdaging nie … solank dit ons nie onseker maak nie. Ek dink dis hoekom die meeste mense sommer vinnig die makliker uitweg kies.Ek het onlangs 'n interessante artikel van ‘n dame oor kognitiewe agteruitgang gelees. Die geleerde professor het gesê dat mense hier rondom sestig, 'n bietjie gemaklik raak. Hulle kan byvoorbeeld uitdagende en moeilike dinge vermy en op hul ervaring begin terugval. Dít, het sy gesê, is die ergste ding wat ons kan doen.Volgens haar, moet ‘n mens fokus op uitdagende aktiwiteite wat jou uitdaag en jou brein laat groei. Dis goeie raad, maar moenie nou agteruitsit en sê: Maar ek is nog nie 60 nie! Sy het ook gesê dat die mens se brein eintlik al op dertig begin krimp.So, hou jy daarvan om uitgedaag te word op 'n manier wat jou sal toets en selfs ongemak sal veroorsaak? Sommige atlete doen dit, maar die meeste mense is sku daarvoor. Ons is geneig om ‘n verskoning te soek en te sê, dit staan dan in die Bybel dat God getrou is en ons nie bo ons kragte sal versoek nie. Ons beskou sy liefde en trou as ‘n verskoning. Maar my vriend, dis nie reg nie. Dis die ergste ding wat ons kan doen.Paulus het homself met die spreekwoordelike doring in sy vlees bevind. 2 Korintiërs 12:9 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.”God sal ons nie meer verantwoordelikheid gee as wat ons kan hanteer nie. Hy help ons om te hanteer wat ons gegee word. Berei jouself voor om uitgedaag te word.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 1, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 12:8,9 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.”. Hou jy daarvan om uitgedaag te word? So ‘n bietjie, solank dit my net nie ongemaklik laat voel nie. Ons gee nie om vir so 'n bietjie fisiese, intellektuele of emosionele uitdaging nie … solank dit ons nie onseker maak nie. Ek dink dis hoekom die meeste mense sommer vinnig die ma...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wees Bereid om Leerbaar te Wees

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 1, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!